Andy Biersack

Andy Biersack
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrew Dennis Biersack
Geboorte 26 Desember 1990 (1990-12-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andy Biersack (gebore 26 Desember 1990) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Legion of the Black (2012) en American Satan (2017), en in die televisiereeks Average Joe (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy